Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arres
arres [boodskap #140289] Wed, 21 September 2022 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
arres
Afbreking: ar•res


Selfstandige naamwoord: arres
Meervoud:

Betekenis:
• Handeling om iemand in gevangenskap te plaas.

Gebruik:
• Die skuldige is aangekeer en onder arres geplaas.

Sinoniem:
• aanhouding
• gevangeneming
• inhegtenisneming

Hiponiem:
• huisarres
• kamerarres
• kamparres
• kasernearres
• kwartierarres

Afgelei:
• arrestant
• arrestasie
• arresteer

Vertaling:
Engels: arrest, custody, detention
Nederlands: arres

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kommunisme
Volgende onderwerp: geboortekanaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:35:50 UTC 2025