Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kommunisme
kommunisme [boodskap #140288] Wed, 21 September 2022 18:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kommunisme
Afbreking: kom•mu•nis•me
Samestelling: kommunis + -me


Selfstandige naamwoord: kommunisme
Meervoud:

Betekenis:
• Politieke stelsel waar die staat alle eiendom en produksiemiddele besit en die burgers op 'n gelyke basis in die land se rykdom deel.

Gebruik:
Kommunisme klink utopies, maar het orals waar dit op nasionale skaal probeer is misluk.

Antoniem:
• kapitalisme

Vertaling:
Engels: communism
Nederlands: communisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorskryf
Volgende onderwerp: arres
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 18:03:44 UTC 2025