Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorskryf
oorskryf [boodskap #140287] Wed, 21 September 2022 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorskryf
Afbreking: oor•skryf
Samestelling: oor + skryf


Werkwoord: skryf oor, oorskryf
Verlede tyd: het oorgeskryf

Betekenis:
• Om weer te skryf (met of sonder wysigings).
• Om 'n eksamen of toets te herhaal.

Gebruik:
• Sy skryf die brief netjies oor.
• Hy moes wiskunde oorskryf.

Sinoniem:
• herskryf

Verwant:
• afskryf
• kopieer
• redigeer
• transkribeer

Afgelei:
• oorskryffase

Vertaling:
Engels: to rewrite
Nederlands: overschrijven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kokosneut
Volgende onderwerp: kommunisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:47:09 UTC 2025