werksekerheid [boodskap #140280] |
Tue, 20 September 2022 11:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werksekerheid
Afbreking: werk•se•ker•heid
Samestelling: werk + sekerheid
Selfstandige naamwoord: werksekerheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Die waarskynlikheid dat 'n persoon sy werk sal behou en nie afgedank sal word nie.
Gebruik:
• Besighede trek swaar en mense se werksekerheid kom ook al hoe meer in die gedrang.
Vertaling:
Engels: job security
Nederlands: werkzekerheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|