herlei [boodskap #140275] |
Tue, 20 September 2022 09:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herlei
Afbreking: her•lei
Samestelling: her- + lei
Werkwoord: herlei
Verlede tyd: het herlei
Betekenis:
• Om na iets anders terug te voer; in 'n ander vorm uitdruk.
Gebruik:
• Niemand gebruik meer myle nie, ons moet dit na kilometers herlei.
Sinoniem:
• omreken
• omsit
• omskakel
• oorbring
• oorskakel
• verwerk
Afgelei:
• herleibaar
• herleiding
• herleier
Vertaling:
Engels: to convert, derive, infer, deduct
Nederlands: herleiden, omzetten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|