Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinteties
sinteties [boodskap #140272] Mon, 19 September 2022 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sinteties
Afbreking: sin•te•ties


Byvoeglike naamwoord: sinteties
Attributief: sintetiese

Betekenis:
• Wat nie natuurlik is nie, maar kunsmatig verkry is.
• Wat op sintese berus; deur sintese opgebou is; saambindend 'n geheel vorm.

Gebruik:
• Is die bank van egte leer, of is dit sinteties?
Sintetiese polimere word deesdae alledaags in kommersiële materiale en produkte gebruik.

Sinoniem:
• gefabriseer
• kunsmatig
• mensgemaak
• nageboots
• nagemaak
• oneg
• onnatuurlik
• opgemaak
• plasties

Antoniem:
• natuurlik

Afgelei:
• fotosinteties
• polisinteties

Verwant:
• sintese
• sintetiseer

Vertaling:
Engels: synthetic
Nederlands: synthetisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tydinterval
Volgende onderwerp: herlei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 18:07:37 UTC 2025