tydinterval [boodskap #140271] |
Mon, 19 September 2022 17:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tydinterval
Afbreking: tyd•in•ter•val
Samestelling: tyd + interval
Selfstandige naamwoord: tydinterval
Meervoud: tydintervalle
Verkleinwoord: tydintervalletjie
Meervoud van verkleining: tydintervalletjies
Betekenis:
• Die verloop van tyd tussen twee momente.
Gebruik:
• Die tydinterval van die een volmaan tot die volgende is 29 dae, 12 ure en 44,03 minute.
Wisselvorm:
• tydsinterval
Sinoniem:
• periode
• tydsiklus
• tydsverloop
Vertaling:
Engels: time interval, period
Nederlands: tijdsinterval
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|