Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beuselaar
beuselaar [boodskap #140267] Sun, 18 September 2022 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beuselaar
Afbreking: beu•se•laar
Samestelling: beusel + -aar


Selfstandige naamwoord: beuselaar
Meervoud: beuselaars
Verkleinwoord: beuselaartjie
Meervoud van verkleining: beuselaartjies

Betekenis:
• Iemand wat nonsens praat of hom met onbenullige dinge besig hou.

Gebruik:
• Niemand lees die beuselaar se kritiek nie.

Sinoniem:
• haarklower

Vertaling:
Engels: dawdler, trifler, fribble, idler
Nederlands: beuzelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beukelaar
Volgende onderwerp: hominied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:34:46 UTC 2025