Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beukelaar
beukelaar [boodskap #140266] Sun, 18 September 2022 07:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Swaardvegters met beukelaars.
Swaardvegters met beukelaars.
beukelaar
Afbreking: beu•ke•laar


Selfstandige naamwoord: beukelaar
Meervoud: beukelaars

Betekenis:
• 'n Klein ronde skild met 'n knop aan die buitekant en handvatsel aan die binnekant.

Gebruik:
• 'n Beukelaar beskerm die swaardvegter se hand, maar kan ook gebruik word om die opponent 'n opstopper toe te dien.

Hiperoniem:
• skild

Vertaling:
Engels: buckler
Nederlands: beukelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nierassig
Volgende onderwerp: beuselaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:42:57 UTC 2025