Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedmin
bloedmin [boodskap #140262] Sat, 17 September 2022 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloedmin
Afbreking: bloed•min
Samestelling: bloed + min


Byvoeglike naamwoord: bloedmin
Attributief: bloedmin

Betekenis:
• Intensiewe vorm van min. Baie min.

Gebruik:
• Daar is bloedmin inligting oor die onderwerp.

Sinoniem:
• bittermin
• bloedweinig

Vertaling:
Engels: very little
Nederlands: zeer weinig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodhonger
Volgende onderwerp: popmooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 18:03:49 UTC 2025