Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goudgeel
goudgeel [boodskap #140260] Sat, 17 September 2022 16:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
goudgeel
Afbreking: goud•geel
Samestelling: goud + geel


Byvoeglike naamwoord: goudgeel
Attributief: goudgeel (goudgele)

Betekenis:
• Intensiewe vorm van geel. Helder geel, soos die kleur van goud.

Gebruik:
• Sy dra 'n goudgeel rok.

Sinoniem:
• borriegeel
• goudkleurig
• kanariegeel
• kerriegeel
• knalgeel
• mosterdgeel
• suiwergeel
• swawelgeel

Antoniem:
• liggeel

Vertaling:
Engels: gold-coloured
Nederlands: goudgeel


Selfstandige naamwoord: goudgeel
Meervoud:

Betekenis:
• Die kleur van goud.

Gebruik:
• Die goudgeel vertoon mooi teen die bou agtergrond.

Vertaling:
Engels: golden yellow
Nederlands: goudgeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kraakvars
Volgende onderwerp: doodhonger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:29:10 UTC 2025