Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kraakvars
kraakvars [boodskap #140259] Sa., 17 September 2022 16:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26499
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kraakvars
Afbreking: kraak•vars
Samestelling: kraak + vars


Byvoeglike naamwoord: kraakvars
Vergrotende trap: kraakvarser
Oortreffende trap: kraakvarsste
Attributief: kraakvars, kraakvarse

Betekenis:
• Intensiewe vorm van vars: besonder vars.

Gebruik:
• Die slaai is kraakvars.
• Die botter smelt op die kraakvars brood.

Sinoniem:
• douvars
• neutvars
• oondvars

Antoniem:
• stokoud

Vertaling:
Engels: extremely fresh, fresh as a daisy
Nederlands: kraakvers, bijzonder vers

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 14 September 2026 07:27]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: galbitter
Volgende onderwerp: goudgeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 15 11:34:48 UTC 2026