Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asmaties
asmaties [boodskap #140254] Sat, 17 September 2022 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
asmaties
Afbreking: as•ma•ties
Samestelling: asma + -ties


Byvoeglike naamwoord: asmaties
Vergrotende trap: asmatieser
Oortreffende trap: asmatiesste
Attributief: asmatiese

Betekenis:
• Soos iemand met asma (wat hoes, hyg en sukkel om asem te haal).

Gebruik:
• Die kind is asmaties en dra 'n asmapompie saam met hom skool toe.

Sinoniem:
• aamborstig
• heserig
• hoeserig
• hygend
• kortasemig

Vertaling:
Engels: asthmatic, shortwinded, wheezy
Nederlands: astmatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: silwerskoon
Volgende onderwerp: estuarium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:51:48 UTC 2025