Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » broodnodig
broodnodig [boodskap #140252] Sat, 17 September 2022 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
broodnodig
Afbreking: brood•no•dig
Samestelling: brood + nodig


Byvoeglike naamwoord: broodnodig
Vergrotende trap: broodnodiger
Oortreffende trap: broodnodigste
Attributief: broodnodige

Betekenis:
• Intensiewe vorm van nodig. Wat dringend nodig is. So nodig soos daaglikse brood.

Gebruik:
• Die boere het die droogtehulp broodnodig.

Sinoniem:
• essensieel
• hoognodig
• noodsaaklik
• onmisbaar
• onontbeerlik

Vertaling:
Engels: absolutely necessary, badly needed, essential
Nederlands: broodnodig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodsgevaarlik
Volgende onderwerp: silwerskoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 18:13:17 UTC 2025