stokblind [boodskap #140250] |
Sat, 17 September 2022 08:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stokblind
Afbreking: stok•blind
Samestelling: stok= + blind
Byvoeglike naamwoord: stokblind
Attributief: stokblinde
Betekenis:
• Intensiewe vorm van blind. Heeltemal blind.
Gebruik:
• Die ou perd is stokblind en kan glad niks meer sien nie.
Sinoniem:
• molblind
• stekelblind
Vertaling:
Engels: stone-blind
Nederlands: erg blind
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|