dip [boodskap #140247] |
Fri, 16 September 2022 14:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dip
Afbreking: dip
Werkwoord: dip
Verlede tyd: het gedip
Teenwoordige deelwoord: dippende
Verlede deelwoord: gedipte
Betekenis:
• Om iets in 'n vloeistof te doop of te dompel.
Gebruik:
• Sy dip die koekies in sjokolade.
Sinoniem:
• dompel
• doop
• indompel
• indruk
Vertaling:
Engels: to dip
Nederlands: dippen
Selfstandige naamwoord: dip
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling om vee in 'n gifstof wat parasiete dood te dompel.
• 'n Sous of ander vloeistof waarin iets gedruk word.
Gebruik:
• Die boer dip sy skape.
• Sy druk die tjip in die dip.
Afgelei:
• dipbak
• dipgat
• diphok
• dipkraal
• dipmiddel
• dippery
• dipsous
• dipsterkte
• dipstof
• skaapdip
Vertaling:
Engels: dip
Nederlands: dip
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|