Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enigma
enigma [boodskap #140244] Fri, 16 September 2022 11:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
enigma
Afbreking: e•nig•ma


Selfstandige naamwoord: enigma
Meervoud: enigmas

Betekenis:
• 'n Duistere saak of geheim. Iets wat vreemd is en nie verstaan word nie.

Gebruik:
• Die enigma van die wandelende spook is opgelos toe ons vir Koos met 'n laken oor sy kom betrap.

Sinoniem:
• geheim
• misterie
• paradoks
• probleem
• raaisel
• verborgenheid
• vraagstuk

Afgelei:
• enigmaties

Vertaling:
Engels: enigma, riddle, puzzle
Nederlands: enigma

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeidsmuur
Volgende onderwerp: loslit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:56:50 UTC 2025