| ventrikel [boodskap #140241] |
Do., 15 September 2022 19:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ventrikel
Afbreking: ven•tri•kel
Selfstandige naamwoord: ventrikel
Meervoud: ventrikels
Betekenis:
• (medies) Een van die twee groter, onderste kamers van die hart.
Gebruik:
• Die hart het vier kamers, die linker- en regterkantste atrium en die linker- en regterkantste ventrikel.
Hiperoniem:
• hartkamer
Hiponiem:
• linkerventrikel
• regterventrikel
Vertaling:
Engels: ventricle
Nederlands: ventrikel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|