akademikus [boodskap #140239] |
Thu, 15 September 2022 18:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
akademikus
Afbreking: a•ka•de•mi•kus
Selfstandige naamwoord: akademikus
Meervoud: akademici, akademikusse
Betekenis:
• 'n Persoon met akademiese opleiding (boekekennis).
Gebruik:
• Die akademikus en praktikus moet besef dat hulle onderling van mekaar afhanklik is.
Sinoniem:
• akademielid
• boekgeleerde
• deskundige
• geleerde
• teoretikus
Antoniem:
• praktikus
Verwant:
• akademie
• akademies
Vertaling:
Engels: academic
Nederlands: academicus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|