Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loslittig
loslittig [boodskap #140232] Tue, 13 September 2022 08:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
loslittig
Afbreking: los•lit•tig
Samestelling: loslit + -tig


Byvoeglike naamwoord: loslittig
Vergrotende trap: loslittiger
Oortreffende trap: loslittigste
Attributief: loslittige

Betekenis:
• Met slap en buigbare litte.

Gebruik:
• Die kinders dans loslittig op oorverdowende musiek.

Sinoniem:
• buigsaam
• elasties
• lenig
• losserig
• plasties
• slap
• slaplittig
• soepel

Vertaling:
Engels: supple, flexible, pliable, adaptable, lithe
Nederlands: soepel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: non-
Volgende onderwerp: onkant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 18:01:34 UTC 2025