Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ritsig
ritsig [boodskap #140230] Mon, 12 September 2022 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ritsig
Afbreking: rit•sig


Byvoeglike naamwoord: ritsig
Vergrotende trap: ritsiger
Oortreffende trap: ritsigste
Attributief: ritsige

Betekenis:
• Wat seksueel opgewonde is.

Gebruik:
• Die ritsige bul loop agter die koei aan.

Sinoniem:
• bronstig
• hitsig
• hittig
• jags
• loops
• wellustig

Afgelei:
• ritsigheid

Vertaling:
Engels: randy, in heat, horny, lewd
Nederlands: ritsig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omhein
Volgende onderwerp: non-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:06:37 UTC 2025