Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » branderplankryer
branderplankryer [boodskap #140225] Sun, 11 September 2022 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Branderplankryer.
'n Branderplankryer.
branderplankryer
Afbreking: bran•der•plank•ry•er
Samestelling: branderplank + ryer


Selfstandige naamwoord: branderplankryer
Meervoud: branderplankryers
Verkleinwoord: branderplankryertjie
Meervoud van verkleining: branderplankryertjies

Betekenis:
• Persoon wat op 'n branderplank ry.

Gebruik:
• Die branderplankryer het 'n haai op die neus gemoker.

Sinoniem:
• branderryer

Vertaling:
Engels: surf rider, surfer
Nederlands: surfer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kanovaarder
Volgende onderwerp: agterspeler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:04:17 UTC 2025