Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kanovaarder
kanovaarder [boodskap #140224] Sun, 11 September 2022 19:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kanovaarder
Afbreking: ka•no•vaar•der
Samestelling: kano + vaarder


Selfstandige naamwoord: kanovaarder
Meervoud: kanovaarders
Verkleinwoord: kanovaardertjie
Meervoud van verkleining: kanovaardertjies

Betekenis:
• Persoon wat op 'n kano vaar.

Gebruik:
• Die kanovaarder is moeg geroei.

Sinoniem:
• kanoroeier

Vertaling:
Engels: canoeist, canoer
Nederlands: kanovaarder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: on-
Volgende onderwerp: branderplankryer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:03:09 UTC 2025