on- [boodskap #140221] |
Sun, 11 September 2022 16:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
on-
Afbreking: on-
Voorvoegsel: on-
Betekenis:
• Druk die teenoorgestelde uit.
Gebruik:
• Die voorvoegsel on- kom voor in naamwoorde soos ongeloof en onding.
• Die voorvoegsel on- kom voor in byvoeglike naamwoorde soos onaangenaam, onaktief, onbelangrik, onduidelik, oneerlik, onfiks, ongehoorsaam, onnodig, onmoontlik, onseker, onvriendelik en onwaar.
Verwant:
• nie-
• non-
Vertaling:
Engels: un-, in-, the opposite
Nederlands: on-
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|