Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » postuleer
postuleer [boodskap #140218] Sun, 11 September 2022 15:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
postuleer
Afbreking: pos•tu•leer


Werkwoord: postuleer
Verlede tyd: het gepostuleer

Betekenis:
• Om iets sonder bewys aan te neem.

Gebruik:
• Albert Einstein postuleer dat 'n voorwerp se massa oneindig sal toeneem soos dit na die snelheid van lig versnel.

Sinoniem:
• aanvaar
• beweer
• raai
• spekuleer
• teoretiseer
• veronderstel

Afgelei:
• postulaat

Vertaling:
Engels: to postulate
Nederlands: postuleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polariteit
Volgende onderwerp: on-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:17:40 UTC 2025