polariteit [boodskap #140217] |
Sun, 11 September 2022 10:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polariteit
Afbreking: po•la•ri•teit
Selfstandige naamwoord: polariteit
Meervoud: polariteite
Betekenis:
• Die aanwesigheid van teenoorgestelde pole. Die toestand van polêr wees (positief vs. negatief, noord vs. suid, ens.)
Gebruik:
• Om die rigting van 'n magneetveld te bepaal moet jy eers die polariteit, d.w.s. waar noord en suid lê, bepaal.
Afgelei:
• stroompolariteit
Verwant:
• polarisasie
• polarisator
• polariseer
Vertaling:
Engels: polarity
Nederlands: polariteit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|