Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitspeel
uitspeel [boodskap #140214] Sat, 10 September 2022 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitspeel
Afbreking: uit•speel
Samestelling: uit + speel


Werkwoord: speel uit, uitspeel
Verlede tyd: het uitgespeel

Betekenis:
• Om teen 'n teenstander te speel tot een wen.
• Om end-uit te speel; tot die einde of tot die laaste speel.

Gebruik:
• Die twee spanne wat laaste kom moet uitspeel om hul plek in die premierafdeling van die kompetisie te behou.
• Die spelers het hulle harte uitgespeel.

Afgelei:
• uitspeelrondte
• uitspeelwedstryd

Vertaling:
Engels: to play off
Nederlands: uitspelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kerjakker
Volgende onderwerp: kalamyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:05:22 UTC 2025