kerjakker [boodskap #140213] |
Sat, 10 September 2022 18:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kerjakker
Afbreking: ker•jak•ker
Werkwoord: kerjakker
Verlede tyd: het gekerjakker
Betekenis:
• Om vrolik te speel, te baljaar en tekere te gaan.
Gebruik:
• Die kinder kerjakker in die tuin.
Wisselvorm:
• jakker
• kejakker
Sinoniem:
• baljaar
• bokspring
• dartel
• jubel
• jol
• kattemaai
• pierewaai
• ravot
• rinkink
• rondflenter
• rondhardloop
• rondjakker
• rondkuier
• rondrits
• rondslenter
• rondspeel
• slenter
• speel
Vertaling:
Engels: to romp, gad about
Nederlands: jakkeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|