Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werskaf
werskaf [boodskap #140210] Sat, 10 September 2022 17:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
werskaf
Afbreking: wer•skaf


Werkwoord: werskaf
Verlede tyd: het gewerskaf
Teenwoordige deelwoord: werskafende

Betekenis:
• Om hard met iets besig te wees.

Gebruik:
• As ma so woel en werskaf in die kombuis hou die kinders hulleself gewoonlik maar skaars.

Sinoniem:
• sloof
• spartel
• swoeg
• werk
• woeker
• woel

Afgelei:
• inwerskaf
• werskaffery

Vertaling:
Engels: to be busy, be up and about, potter
Nederlands: zwoegen, scharrelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karkei
Volgende onderwerp: kerjakker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:09:53 UTC 2025