aantrekkamer [boodskap #140206] |
Do, 08 September 2022 19:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aantrekkamer
Afbreking: aan•trek•ka•mer
Samestelling: aantrek + kamer
Selfstandige naamwoord: aantrekkamer
Meervoud: aantrekkamers
Verkleinwoord: aantrekkamertjie
Meervoud van verkleining: aantrekkamertjies
Betekenis:
• 'n Kamer waar 'n mens klere uit- en aantrek.
Gebruik:
• Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n aantrekkamer met 'n spieël en ingeboude kaste.
Sinoniem:
• kleedkamer
Vertaling:
Engels: dressing room, changing room
Nederlands: kleedkamer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|