Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » briologie
briologie [boodskap #140205] Thu, 08 September 2022 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
briologie
Afbreking: bri•o•lo•gie


Selfstandige naamwoord: briologie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Tak van die biologie wat mosse (Bryidae) bestudeer.

Gebruik:
Briologie is die studie van mosplante.

Sinoniem:
• moskunde

Afgelei:
• briologies
• brioloog

Vertaling:
Engels: bryology
Nederlands: bryologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peusel
Volgende onderwerp: aantrekkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:14:35 UTC 2025