grootouer [boodskap #140202] |
Thu, 08 September 2022 14:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grootouer
Afbreking: groot•ou•er
Samestelling: groot + ouer
Selfstandige naamwoord: grootouer
Meervoud: grootouers
Verkleinwoord: grootouertjie
Meervoud van verkleining: grootouertjies
Betekenis:
• Die ouer (ma of pa) van 'n ouer, soos 'n ouma (grootmoeder) of 'n oupa (grootvader).
Gebruik:
• Die grootouers bederf al weer die kleinkinders.
Antoniem:
• kleinkind
Vertaling:
Engels: grandparent
Nederlands: grootouder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|