nameloos [boodskap #140199] |
Thu, 08 September 2022 08:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nameloos
Afbreking: na•me•loos
Samestelling: naam + -e- + -loos
Byvoeglike naamwoord: nameloos
Attributief: namelose
Betekenis:
• Wat baie groot of erg is.
Gebruik:
• Die kind het sy ouers namelose verdriet besorg.
Sinoniem:
• baie
• legio
• onbeskryflik
• onnoembaar
• ontelbaar
• uitermate
• vreeslik
Vertaling:
Engels: unspeakable, untold, measureless
Nederlands: nameloos
Nota:
• Moenie "nameloos" met "naamloos" (sonder naam) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|