Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » faling
faling [boodskap #140196] Wed, 07 September 2022 15:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
faling
Afbreking: fa•ling
Samestelling: faal + -ing


Selfstandige naamwoord: faling
Meervoud: falings (falinge)

Betekenis:
• Die handeling van faal.

Gebruik:
• As gevolg van 'n faling van die rekenaarstelsel het die besigheid miljoene rande aan inkomste verloor.

Sinoniem:
• fiasko
• flop
• fout
• ineenstorting
• mislukking
• onderbreking
• onklaarraking
• staking
• uitbomming
• wanfunksionering

Vertaling:
Engels: failure
Nederlands: faling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wasser
Volgende onderwerp: sliert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:10:44 UTC 2025