chili: afrikaans word hier ook gepraat [boodskap #16310] |
Tue, 21 July 1998 00:00 |
danielsan
Boodskappe: 2 Geregistreer: July 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hello:
ek is 'n chileen wat 6 jaar lang in suid afrika gewoon het. Ek het in
Kathu(noord kaap) gewoon tussen 1988 en 1994. Ek het baie mooi dinge
deurgebring in suid afrika ,met daardie mengsel mense en kulture wat
uniek is in die hele wereld.
Vir almal wat my oor suid afrika gevra het, vertel ek hulle dat dit ´n
baie mooi plek is.
Ek weet dinge het baie verander nadat Mandela president gekies is.
Meskien later kan ek daaroor iets pos.
groete vir al die afrikaners, hou aan om afrikaans 'n volwase taal te
maak (daar is nog 'n lank pad daarvoor). Kan enige va julle my se waar
on afrikaanse boeke te bestel?
Daniel Sepulveda Estay
Chile (chili in spaans).
|
|
|
|