Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onrustig
onrustig [boodskap #140194] Wed, 07 September 2022 13:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onrustig
Afbreking: on•rus•tig
Samestelling: on- + rustig


Byvoeglike naamwoord: onrustig
Vergrotende trap: onrustiger
Oortreffende trap: onrustigste
Attributief: onrustige
Partitief: onrustigs

Betekenis:
• Wat nie rustig is nie (bedrywig/woelerig of angstig/gespanne).

Gebruik:
• Die blote gedagte daaraan laat my onrustig op die stoel rondskuif.

Sinoniem:
• angstig
• bekommerd
• gespanne
• kriewelrig
• onstuimig
• rusteloos
• senuweeagtig
• turbulent
• woelerig
• woelig

Antoniem:
• rustig

Afgelei:
• onrustigheid

Vertaling:
Engels: restless, agitated, unsettled, turbulent
Nederlands: onrustig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roerdomp
Volgende onderwerp: wasser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:21:53 UTC 2025