Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roerdomp
roerdomp [boodskap #140190] Di., 06 September 2022 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27255
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Roerdomp.
'n Roerdomp.
roerdomp
Afbreking: roer•domp


Selfstandige naamwoord: roerdomp
Meervoud: roerdompe
Verkleinwoord: roerdompie
Meervoud van verkleining: roerdompies

Betekenis:
• 'n Skugter voël uit die reierfamilie, Botaurus stellaris.

Gebruik:
• Die roerdomp skuil gewoonlik tussen riete en biesies waar hulle vis en amfibiese diere soek om te vreet.

Sinoniem:
• grootrietreier

Vertaling:
Engels: great bittern
Nederlands: roerdomp

Nota:
• "Roer" is 'n ou Nederlandse woord vir riet, en "domp" verwys na die dowwe (dompe) geluid wat die voël maak.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 25 November 2026 06:49]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: domp
Volgende onderwerp: onrustig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Nov. 28 04:50:36 UTC 2026