Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » domp
domp [boodskap #140186] Tue, 06 September 2022 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
domp
Afbreking: domp


Werkwoord: domp
Verlede tyd: het gedomp

Betekenis:
• Om iets te smoor of uit te doof.
• Om iets na onder te rig; 'n hoek na benede vorm.

Gebruik:
• Sy domp die kers.
• Hy domp sy motor se hoofligte in die aankomende verkeer.

Afgelei:
• dompel
• domper
• domplig
• dompskakelaar

Vertaling:
Engels: to extinguish, dim, put out; to dip, submerge
Nederlands: dompen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoesend
Volgende onderwerp: roerdomp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:19:57 UTC 2025