Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoesend
hoesend [boodskap #140185] Mon, 05 September 2022 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoesend
Afbreking: hoe•send
Samestelling: hoes + -end


Byvoeglike naamwoord: hoesend, hoestend
Attributief: hoesende, hoestende

Betekenis:
• Wat besig is om te hoes.

Gebruik:
• Hy is al hoesend hier weg.
• Die hoesende seun is huis toe gestuur.

Wisselvorm:
• hoestend

Vertaling:
Engels: coughing
Nederlands: hoesten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bemoediging
Volgende onderwerp: domp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:21:00 UTC 2025