moegheid [boodskap #140183] |
Mon, 05 September 2022 09:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moegheid
Afbreking: moeg•heid
Samestelling: moeg + -heid
Selfstandige naamwoord: moegheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Die toestand van baie moeg wees.
Gebruik:
• Moegheid kan meestal aan oormatige inspanning of te min slaap toegeskryf word.
Sinoniem:
• afgematheid
• afgesloofdheid
• matheid
• satheid
• sufheid
• tamheid
• vermoeidheid
• voosheid
Afgelei:
• lewensmoegheid
• metaalmoegheid
• oormoegheid
• oorlogsmoegheid
• skenkermoegheid
• skenkingsmoegheid
Vertaling:
Engels: weariness, tiredness, fatigue
Nederlands: vermoeidheid, moeheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|