Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handgemeen
handgemeen [boodskap #140181] Sun, 04 September 2022 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
handgemeen
Afbreking: hand•ge•meen


Byvoeglike naamwoord: handgemeen
Attributief: handgemene

Betekenis:
• Wat fisies baklei; in 'n onderlinge geveg betrokke is.

Gebruik:
• Die skoolseuns is geskors nadat hulle op die speelgrond handgemeen geraak het.

Sinoniem:
• bakleiend
• handdadig
• handtastelik
• slaags
• strydend
• vegtend

Vertaling:
Engels: involved in a fight, come to blows
Nederlands: handgemeen

Nota:
• Soms ook 'n selfstandig naamwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: setel
Volgende onderwerp: verspeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:05:39 UTC 2025