goudstaaf [boodskap #140179] |
Sun, 04 September 2022 14:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
goudstaaf
Afbreking: goud•staaf
Samestelling: goud + staaf
Selfstandige naamwoord: goudstaaf
Meervoud: goudstawe
Verkleinwoord: goudstafie
Meervoud van verkleining: goudstafies
Betekenis:
• 'n Langwerpige blok goud.
Gebruik:
• Die eerste goudstaaf is in 1951, vyf jaar ná die ontdekking van goud in die Oranje-Vrystaat, in Welkom (OVS) gegiet.
Vertaling:
Engels: bar of gold
Nederlands: goudstaaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|