ambivalent [boodskap #140168] |
Fri, 02 September 2022 08:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ambivalent
Afbreking: am•bi•va•lent
Byvoeglike naamwoord: ambivalent
Vergrotende trap: ambivalenter
Oortreffende trap: ambivalentste
Attributief: ambivalente
Partitief: ambivalents
Betekenis:
• Wat op dieselfde tyd teenstrydige gevoelens (positief en negatief) oproep.
Gebruik:
• Sy het 'n ambivalente verhouding met haar ouers gehad.
Sinoniem:
• disharmonieus
• dubbelsinnig
• gemengde gevoelens
• teenstrydig
Vertaling:
Engels: ambivalent, adverse, clashing, incompatible
Nederlands: ambivalent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|