aasvoëloë [boodskap #140167] |
Fri, 02 September 2022 08:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aasvoëloë
Afbreking: aas•vo•ël•o•ë
Samestelling: aasvoël + oë
Selfstandige naamwoord: aasvoëloog
Meervoud: aasvoëloë
Verkleinwoord: aasvoëlogie
Meervoud van verkleining: aasvoëlogies
Betekenis:
• Die oë van 'n aasvoël, meestal figuurlik, iemand wat skerp kan sien (iets gou raaksien).
Gebruik:
• Sy het aasvoëloë.
Sinoniem:
• arendsoë
Vertaling:
Engels: vulture's eyes
Nederlands: gierenogen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|