Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aasvoëlnes
aasvoëlnes [boodskap #140166] Fri, 02 September 2022 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Aasvoël met haar kuiken in 'n aasvoëlnes.
'n Aasvoël met haar kuiken in 'n aasvoëlnes.
aasvoëlnes
Afbreking: aas•vo•ël•nes
Samestelling: aasvoël + nes


Selfstandige naamwoord: aasvoëlnes
Meervoud: aasvoëlneste
Verkleinwoord: aasvoëlnessie
Meervoud van verkleining: aasvoëlnessies

Betekenis:
• Die nes van 'n aasvoël.
• (figuurlik) 'n Baie deurmekaar of vuil plek.

Gebruik:
• Die bergklimmers het 'n aasvoëlnes op die kranse gewaar.
• Hulle huis is 'n aasvoëlnes.

Vertaling:
Engels: vulture's nest
Nederlands: gierennest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: awend
Volgende onderwerp: aasvoëloë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:09:11 UTC 2025