waffers [boodskap #140164] |
Thu, 01 September 2022 20:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waffers
Afbreking: waf•fers
Byvoeglike naamwoord: waffers
Attributief: wafferse
Betekenis:
• (informeel) Wat besonder goed is.
Gebruik:
• Dit gaan nie alte waffers met hom nie.
• Sy gedra haar soos 'n wafferse prinses.
Sinoniem:
• besonders
• danig
• spoggerig
• wonderlik
• watwonders
Vertaling:
Engels: jolly good, grand, wonderful
Nederlands: aardig, goed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|