Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » op die dak van die aarde
op die dak van die aarde [boodskap #140162] Do, 01 September 2022 16:08
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
inuit
‘n sagte naam
vir ‘n warm volk
met ‘n harde lewe
in ‘n koue land

inuktitut
‘n mooi naam
vir ‘n vreemde taal
van ‘n ryke volk
in ‘n arm land

nunawut
‘n pragtige naam
vir ‘n wrede land
van ‘n lewendige volk
in ‘n sprokieswêreld
Vorige onderwerp: wintersdag
Volgende onderwerp: sedoos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 01:30:20 MGT 2024