Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » simboliseer
simboliseer [boodskap #140160] Do, 01 September 2022 15:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20788
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
simboliseer
Afbreking: sim•bo•li•seer


Werkwoord: simboliseer
Verlede tyd: het gesimboliseer

Betekenis:
• Om iets met 'n simbool voor te stel.

Gebruik:
• 'n Duif simboliseer vrede.

Sinoniem:
• illustreer
• uitbeeld
• uitdruk
• verpersoonlik
• versinnebeeld
• verteenwoordig
• voorstel

Vertaling:
Engels: to symbolize, symbolise
Nederlands: symboliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raakslaan
Volgende onderwerp: akademie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 18:21:18 MGT 2024