Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raakslaan
raakslaan [boodskap #140159] Thu, 01 September 2022 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
raakslaan
Afbreking: raak•slaan
Samestelling: raak + slaan


Werkwoord: slaan raak, raakslaan
Verlede tyd: het raakgeslaan

Betekenis:
• Om te slaan sodat die hou tref.

Gebruik:
• Pasop dat jy nie die waterpyp met die pik raakslaan nie.

Sinoniem:
• tref

Antoniem:
• misslaan

Verwant:
• aanslaan
• raakgooi

Vertaling:
Engels: to hit the mark, strike
Nederlands: raakslaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voëlnes
Volgende onderwerp: simboliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:20:30 UTC 2025