voëlnes [boodskap #140158] |
Thu, 01 September 2022 13:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voëlnes
Afbreking: vo•ël•nes
Samestelling: voël + nes
Selfstandige naamwoord: voëlnes
Meervoud: voëlneste
Verkleinwoord: voëlnessie
Meervoud van verkleining: voëlnessies
Betekenis:
• Die nes van 'n voël; plek waar 'n voël bly en/of eiers lê.
Gebruik:
• Die voëlnes het uit die boom geval.
Hiponiem:
• aasvoëlnes
• mossienes
Vertaling:
Engels: birdnest, bird-nest, bird's nest
Nederlands: vogelnest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|